Koeroe(Hoog)

Koeroeoog is according to the questionnaire on the farm 'Wallkraal Adventure at the Spoeg River Member-high is used locally for 'height'.

About this item

Identifier
4218_SKCPN
Title
Koeroe(Hoog)
Alternative Title
Koeroe(Hoog)
Georeference Sources
K 3017 BC
longitude
17.625
latitude
-30.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Mostert DPE 1978 Boer questionnaire per Burger CR Principal 'Koeroehoog - a hard white rocky high east of the farm. The people say the hard white rocks 'newskars'. Hence the name '
afr Mostert DPE 1978 Boer Vraelys per Burger CR Skoolhoof 'Koeroehoog —- ’n harde wit klipperige hoog oostekant van die plaas. Die mense se vir die harde wit klippe ‘koeroeklippe'. Vandaar die naam'
Description
eng Koeroeoog is according to the questionnaire on the farm 'Wallkraal Adventure at the Spoeg River Member-high is used locally for 'height'.
afr Koeroehoog is volgens die vraelys op die plaas 'Wallekraal'. In verbapd met ’n ander naam skryf mnr Mostert 'Horeesrivier sluit aan op Wallp- kraal by Spoegrivier'. Op die Topo-kadastrale reeks 1966 vel 3017 Garies sluit die Horeesrivier op die plaas Avontuur by die Spoegrivier aan. Die oostekant van Avontuur is op 3017 BC; die koördinate is dus vir Koeroehoog oorgeneem. Die lid Koeroe- van die naam Koeroehoog is soos Nama ǀǀguru- = kwarts, kiesel (Rust 1960 DNW 48). Die lid -hoog word plaaslik gebruik vir 'hoogte'.
page start
543

Item sets