Kuip

Die kui- is dieselfde as Nama ǀui-, maar nou sonder die velere inset (HOTT 186 en 5 C 1), vir 'klip'. Die -keip is soos Nama Ikhae-, 'plek', hier 'kraal'. Die -p is mede te waardeer as lokatief. Dus: ǀ(k)Ui-ǃkei-b sou dit in sy Rynse Namavorm geheet het, of ǀUi Ikhaeb in die huidige spelling, met die betekenis: die 'Plek (-p) van die Klipkraal'. Dit is bepaald ’n beskrywende siening van die ou Kasteel. Kyk ook verder by HUIGAIS.

About this item

Identifier
1977_SKCPN
Title
Kuip
Alternative Title
Kuip
Georeference Sources
K 3022 AA/AB
Relation
k TCUIP
longitude
22.125
latitude
-30.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Die nodige is onder TCUIP oor hierdie plaas in distrik Britstown gese.
Description
afr Die kui- is dieselfde as Nama ǀui-, maar nou sonder die velere inset (HOTT 186 en 5 C 1), vir 'klip'. Die -keip is soos Nama Ikhae-, 'plek', hier 'kraal'. Die -p is mede te waardeer as lokatief. Dus: ǀ(k)Ui-ǃkei-b sou dit in sy Rynse Namavorm geheet het, of ǀUi Ikhaeb in die huidige spelling, met die betekenis: die 'Plek (-p) van die Klipkraal'. Dit is bepaald ’n beskrywende siening van die ou Kasteel. Kyk ook verder by HUIGAIS.
page start
797

Item sets