Anegas

It can be even Nama, ani- = feel; The gas can join ╪gas = 'The Vley (Laundryfiille landowne)' (Kr.- R. 1969 NW 97). The -s also have locative value, so: 'Voelfontein' or 'Veelvlei'. This is instead clw. Q.6-41, and from mountains on it, are called on the farm list 'Anegas Range'.

About this item

Identifier
118_SKCPN
Title
Anegas
Alternative Title
Anegas
Georeference Sources
K 3018 AA
Relation
k ANICHAB en CANIGA
longitude
18.125
latitude
-30.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Ani╪gāb
Source
eng Coetzee 1969 Travel note TVV 25 / 3-4 41 Jul.-Oct. 1969 'Anegas is a very old farm in the Kamiesberg, about 12 miles from Kamieskroon ... It is possible that old travelers, including Simon van der Stel. This means in Bushmantal: Ane- = bird, gas = water, bird-water or bird fountain. There is another weak fountain today ... A small water is 'gas', a great water is 'cattle' ... 'Ivory the Ane- writes Mr. Coetzee an X, and says the X indicates a bang]. Van Niekerk 1973 farmer questionnaire 'Anegas, nearest town Kamieskroon, farm. Means 'birdsfontein'; Literally hundreds of birds come during the dry summer months their thirsty there. Originally we spelled the name AN ​​/ Gas. But on the deed of transfer when the farm was awarded in 1834 to one Piet Beukes, I noticed that the spelling Anegas is ... '
afr Coetzee 1969 Reisaantekening TVV 25/3-4 41 Jul.-Okt. 1969 'Anegas is ’n baie ou plaas in die Kamiesberge, ongeveer 12 myl vanaf Kamieskroon... dit is moontlik dat ou reisigers, ingeslote Simon van der Stel.daar uitgespan het onder die heerlike koeltebome langs die waterlopie Anegas. Dit beteken in Boesmantaal: ane- = voeltjie, gas = watertjie, Voeltjie-water of Voeltjie-fonteintjie. Daar is vandag nog ’n swak fonteintjie...’n klein watertjie is ‘gas’, 'n Groot water is 'bees’...' IVoor die ane- skryf mnr. Coetzee ’n x, en se die x dui ’n klapgeluid aan]. Van Niekerk 1973 Boer Vraelys 'Anegas, naaste dorp Kamieskroon, plaas. Beteken ‘Voeltjiesfontein’; letterlik honderde voeltjies kom gedurende die droë somermaande hulle dors daar les. Oorspronklik het ons die naam An/gas gespel. Maar op die transportakte toe die plaas toegeken is in 1834 aan ene Piet Beukes, het ek opgemerk dat die spelling Anegas is...'
shortDescription
eng Voëlvlei. Birdfontein
afr Voëlvlei. Voëlfontein
Description
eng It can be even Nama, ani- = feel; The gas can join ╪gas = 'The Vley (Laundryfiille landowne)' (Kr.- R. 1969 NW 97). The -s also have locative value, so: 'Voelfontein' or 'Veelvlei'. This is instead clw. Q.6-41, and from mountains on it, are called on the farm list 'Anegas Range'.
afr Dit kan ewegoed Nama wees, ani- = voel; die -gas kan aansluit by ╪gas = 'die Vley (wassergefiillte Gelandemulde)' (Kr.-R. 1969 NW 97). Die -s het ook lokatiewe waarde, dus: 'Voelfontein' of 'Voelvlei'. Dit is plaas Clw. Q.6-41, en van berge daarop, word op die plaaslys genoem 'Anegas Range'.
page start
192

Item sets