Kaiǁgams

Nou is dit 'n gelukkige omstandigheid dat Knudsen suigkonsonante volgens 'n bekende stelsel aangee, anders kon ons sy naam met die van die prakties gelykluidende riviernaam van Alexander (KEIKURUP) gelykgestel het t.o.v. betekenis. Knudsen skryf wat volgens gewone Fepsius-ortografie sou wees 11Kai- =f=Gurub. Die tweede komponent is bepaald Nama 4=kuru-b ǀ =f=khuru-b] = wateraar (Kr.-R. 1969 NW 259), en die eerste is wel nie gei [kail = groot nie, maar ǀǀkai-b Ikhae-b] = riviersand, ook dryfsand (Kr.-R. aid. 220). Die -b is hier ook lokativerend. Die betekenis 'Die plek (-b) met 'n wateraar (4=khuru-b) in die riviersand (ǀǀkhae-)', kortweg 'Sandaar'.

About this item

Identifier
1650_SKCPN
Title
Kaiǁgams
Alternative Title
Keikams(Poort)
Georeference Sources
K 2922 DD
longitude
22.875
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Kaiǀǀgams**
Kaiǁgams
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Keikams Poort'.
Description
afr Nou is dit 'n gelukkige omstandigheid dat Knudsen suigkonsonante volgens 'n bekende stelsel aangee, anders kon ons sy naam met die van die prakties gelykluidende riviernaam van Alexander (KEIKURUP) gelykgestel het t.o.v. betekenis. Knudsen skryf wat volgens gewone Fepsius-ortografie sou wees 11Kai- =f=Gurub. Die tweede komponent is bepaald Nama 4=kuru-b ǀ =f=khuru-b] = wateraar (Kr.-R. 1969 NW 259), en die eerste is wel nie gei [kail = groot nie, maar ǀǀkai-b Ikhae-b] = riviersand, ook dryfsand (Kr.-R. aid. 220). Die -b is hier ook lokativerend. Die betekenis 'Die plek (-b) met 'n wateraar (4=khuru-b) in die riviersand (ǀǀkhae-)', kortweg 'Sandaar'.
page start
682

Item sets