ǀHunis

Lê per ossewa ong. 140 km noord van Bethanie, wes van die Hanamiberge. In Nama is die 'root' tans Inoma- (Rust 1960 DNW 75), met die nou bekende wisseling van h- en n- in so baie plekname, vgl. 5 D 6. Die suffiks -bib word deur Alexander hier spesifiek vertaal met 'water'. Humabib, dus ook Nomabib, is dan 'Wortelwater(lopie)', maar blykbaar nie te vereenselwig met NOMABEB nie.

About this item

Identifier
1372_SKCPN
Title
ǀHunis
Alternative Title
Hun(Boom)
Georeference Sources
K 2917 DD/3017 BB
longitude
17.875
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHunis**
ǀHunis
Source
afr Afdelingsraad Namakwaland s.j. kaart 'Honingboom alias Hunboom'.
Description
afr Lê per ossewa ong. 140 km noord van Bethanie, wes van die Hanamiberge. In Nama is die 'root' tans Inoma- (Rust 1960 DNW 75), met die nou bekende wisseling van h- en n- in so baie plekname, vgl. 5 D 6. Die suffiks -bib word deur Alexander hier spesifiek vertaal met 'water'. Humabib, dus ook Nomabib, is dan 'Wortelwater(lopie)', maar blykbaar nie te vereenselwig met NOMABEB nie.
page start
584

Item sets