ǃUriǀuis

Forbes 1965 PTSA 20 wat die landreisigers op die spoor gevolg het, iden- tifiseer Beutler se Conna met ons Koonap, en effens verder se hy 'On the 10th they crossed the Klein Brak River and their Conna, east bank tributary of the former...and hence probably now the Moordkuil'. Swellengrebel se 'Komma River, the Conna of Beutler, and the present Koonap' (Forbes 71) is hoor- of skryffout, sou mens meen, vir Konna. Van ons segsliede skryf Gordon en Janssens elke keer ’n suigkonsonant vooraan. Niemand waag ’n verklaring nie, die eerste wat dit doen, is Pettman met sy 'would seem', d.w.s. so voel-voel. IDit is die moeilikheid as daar geen knooppunt is nie. Ons het hier net die naam, grondvorm ko- of kon(a)-, met ’n suigkonsonant vooraan. Pettman se gedevelariseerde Namawoord Iona- is taalkundig moontlik (HOTT 186-8), maar is hierdie rivier 'krommer' as ander om die kenmerk onderskeidend te maak? Hoekom nie, argumentshalwe, bv. die taalkundig ewe moontlike ǃnona- = 'likkewaan' kies nie (vir wisseling k- en n- dink aan NAHOON naas Kahoon of vgl. 5 D 5)? Dit sou patroonmatig wees. Ons vind ook geen hulp van Alexander se vertaling van KONAP (kyk aldaar) met 'droog' nie. Gelet op die groot aantal kere dat ons vasgestel het dat ’n hedendaagse Afrikaanse naam die ou Khoekhoense naam vertaal, meen ons dat Moordkuil (kyk Forbes hierbo) die vertaling van die inlandse naam kan wees. Die eerste lid, Co-, Koo ens., is dan soos Ou-Kaaps koo, goo, k?oo ens., in Nama gedevelariseer tot ǀǀo. = 'dood' (vgl. HOTT 248). Die tweede lid is dan -nap. Die betekenis hiervan moet dan wees kuil of gat. Indien juis, kan gedink word aan -ǃnab vir die begrip kuil, of andersins aan Nama =f=gab = 'Grabwasserloch' (Kr.-R. 1969 NW 97); hierdie =t=gab is realiseerbaar vir die gewone hoorder as -nab/p. 'Moordkuil'. Die Koonap vloei deur Adelaide en word 35 km ten noorde van Grahamstad in die Grootrivier ontvang. Dr Du Plessis 1973 Ondersoek 252-3 wys daarop dat die ou mense vir ’n heel verre distansie die uitdrukking gehad het: 'hier- vandaan so ver als Koenap', meegedeel deur LC de Klerk in Preller se Voor- trekkermense I 209. Vir ander wisselspellinge vgl. Skead CJ 1973 Gazetteer 107, bv. 'Goonap, Gonappe; Konaba; Kaapna...'

About this item

Identifier
1885_SKCPN
Title
ǃUriǀuis
Alternative Title
Koornhuis, Koringhuis
Georeference Sources
K 2917 DD
longitude
17.875
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
eintlik KURIKUIS
Name in Khoekhoe or Nama
ǃUriǀuis**
ǃUriǀuis
Source
afr Laidler PW 1927 Man 148 'CǀOurie Dǀ Aies [lees: lOurie ǀ Aies] is white rock, a quartz-topped kopje in the plain near 36 Miles [58 km] on the Port Nolloth Railway'. Van Niekerk AJJ 1964 Die Soutryers 32 '...op Koringhuis...' Kemp S le R 1974 Ingenieurstegnikus Gesprek 'Koornhuis...vandag is dit 'n plek van baie koring wat daar gesaai en gesny word, en aanvanklik het ek ook gedink dat die naam met die baie saailande te doen het. Toe, op ’n dag, vertel 'n man vir my, so terloops, dit is eintlik ǃUri-ǀuis. Jy kry mos die ǃuriklip, die wit klip, en die naam beteken Witklipfontein'.
Description
afr Forbes 1965 PTSA 20 wat die landreisigers op die spoor gevolg het, iden- tifiseer Beutler se Conna met ons Koonap, en effens verder se hy 'On the 10th they crossed the Klein Brak River and their Conna, east bank tributary of the former...and hence probably now the Moordkuil'. Swellengrebel se 'Komma River, the Conna of Beutler, and the present Koonap' (Forbes 71) is hoor- of skryffout, sou mens meen, vir Konna. Van ons segsliede skryf Gordon en Janssens elke keer ’n suigkonsonant vooraan. Niemand waag ’n verklaring nie, die eerste wat dit doen, is Pettman met sy 'would seem', d.w.s. so voel-voel. IDit is die moeilikheid as daar geen knooppunt is nie. Ons het hier net die naam, grondvorm ko- of kon(a)-, met ’n suigkonsonant vooraan. Pettman se gedevelariseerde Namawoord Iona- is taalkundig moontlik (HOTT 186-8), maar is hierdie rivier 'krommer' as ander om die kenmerk onderskeidend te maak? Hoekom nie, argumentshalwe, bv. die taalkundig ewe moontlike ǃnona- = 'likkewaan' kies nie (vir wisseling k- en n- dink aan NAHOON naas Kahoon of vgl. 5 D 5)? Dit sou patroonmatig wees. Ons vind ook geen hulp van Alexander se vertaling van KONAP (kyk aldaar) met 'droog' nie. Gelet op die groot aantal kere dat ons vasgestel het dat ’n hedendaagse Afrikaanse naam die ou Khoekhoense naam vertaal, meen ons dat Moordkuil (kyk Forbes hierbo) die vertaling van die inlandse naam kan wees. Die eerste lid, Co-, Koo ens., is dan soos Ou-Kaaps koo, goo, k?oo ens., in Nama gedevelariseer tot ǀǀo. = 'dood' (vgl. HOTT 248). Die tweede lid is dan -nap. Die betekenis hiervan moet dan wees kuil of gat. Indien juis, kan gedink word aan -ǃnab vir die begrip kuil, of andersins aan Nama =f=gab = 'Grabwasserloch' (Kr.-R. 1969 NW 97); hierdie =t=gab is realiseerbaar vir die gewone hoorder as -nab/p. 'Moordkuil'. Die Koonap vloei deur Adelaide en word 35 km ten noorde van Grahamstad in die Grootrivier ontvang. Dr Du Plessis 1973 Ondersoek 252-3 wys daarop dat die ou mense vir ’n heel verre distansie die uitdrukking gehad het: 'hier- vandaan so ver als Koenap', meegedeel deur LC de Klerk in Preller se Voor- trekkermense I 209. Vir ander wisselspellinge vgl. Skead CJ 1973 Gazetteer 107, bv. 'Goonap, Gonappe; Konaba; Kaapna...'
page start
761

Item sets