Kurikuis

Op sy landkaart net bokant die Hutup, in die nabye omgewing van Maltahohe, op S 2417/2517. Die betekenis is duidelik aangegee, 'Sterklopenderivier', wat ons in staat stel om die Namavorm goed te rekonstrueer, in Rynse spelling (vir die eerste lid) Igari = 'hell, laut, tapfer, flink' (Kr.-R. 1969 NW 92), (vir die tweede lid) ǃkhoi [Ikhoe] = 'laufen, rennen' (Kr.-R.245), ǃGari-ǃkhoi, by Alexander Kurieku. Die vokaalwisseling -a- en -u-, veral in die omgewing van die k-, is nie seldsaam nie. Nou wil dit so kom dat dieselfde riviernaam Garikhoi op S 2417 ook bewaar is in die plaasnaam Karichab nr 39. Die ligging is presies dieselfde, die eerste lid Kari- of Gari- is dieselfde in die Rynse spelling. Die lid -khoi het 'volksetimologies' verander tot -chab. Daardeur is die interessantste verwarring geskep in die verklaringspogings van die huidige plaasnaam. Vgl. KARICHAB 2417.

About this item

Identifier
2003_SKCPN
Title
Kurikuis
Alternative Title
Kurikuis
Georeference Sources
K 2917 DD
longitude
17.875
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr ou naam van Witteklipfontein)
Description
afr Op sy landkaart net bokant die Hutup, in die nabye omgewing van Maltahohe, op S 2417/2517. Die betekenis is duidelik aangegee, 'Sterklopenderivier', wat ons in staat stel om die Namavorm goed te rekonstrueer, in Rynse spelling (vir die eerste lid) Igari = 'hell, laut, tapfer, flink' (Kr.-R. 1969 NW 92), (vir die tweede lid) ǃkhoi [Ikhoe] = 'laufen, rennen' (Kr.-R.245), ǃGari-ǃkhoi, by Alexander Kurieku. Die vokaalwisseling -a- en -u-, veral in die omgewing van die k-, is nie seldsaam nie. Nou wil dit so kom dat dieselfde riviernaam Garikhoi op S 2417 ook bewaar is in die plaasnaam Karichab nr 39. Die ligging is presies dieselfde, die eerste lid Kari- of Gari- is dieselfde in die Rynse spelling. Die lid -khoi het 'volksetimologies' verander tot -chab. Daardeur is die interessantste verwarring geskep in die verklaringspogings van die huidige plaasnaam. Vgl. KARICHAB 2417.
page start
807

Item sets