Kourkam, Kourkamma(Berge)

Die suigkonsonant moet =)= wees, ook vir Kora, volgens Wuras Vokabular 36. Vgl. HOTT 404. Hiervolgens het ons die wisselvorm van =)=6 = 'eng', naamlik met die velaar, te lees as =f=(k)o, in die pleknaam verander tot (=f=)Kou. Verder soos by dr Van Vreeden. Die graadvierkant is afgelei. Noordoostelik van Niekerkshoop le die plaas Naauwpoort Hay Q. 8-14, westelik van Spioenkop. Koupoort is nie meer naam van 'n plaas nie, volgens die Topo-kadastrale reeks 1966 vel 2922 Prieska, maar die Topografiese kaart 1975 vir die graadvierkant het aan die ingang van die Asbesberge aan sy oostelike hang 'n plek met die naam van 'Koupoort', ook 'n winkel daarop. Dit is ’n plek wat effens meer noordoostelik le as die genoemde Naauwpoort. Blykens die Nederlandse spelling is die naam oud. Daar is dus ’n geografiese affiniteit, ook ’n taalkundige verband. Die moontlikheid bestaan dat Naauwpoort van vandag vroeer ’n ooreenstemmende Khoekhoense naam gehad het, d.w.s. ’n vertaling is. Albei name bestaan nog, maar vir die plaas net die Nederlandse vorm daarvan, vir die poort net die inlandse vorm in sy eerste bestanddeel, nl. Kou-.

About this item

Identifier
1925_SKCPN
Title
Kourkam, Kourkamma(Berge)
Alternative Title
Kourkam, Kourkamma(Berge)
Georeference Sources
K 2917 CD
longitude
17.375
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 ms 2 15 'de vierde schoft tot aan de koer kamap' (reis van die Heygariep af in skofte aangegee.] Veillet s.j. kaart 'Koer Kama Spr. Post Office'. Schultze 1904-5 ANUK 169 'ǀǀGuru-ǀǀgam, Koerkamma. ‘Das Wasser (ǀǀgami) beim Quarzfelsen (ǀǀgurub)’.'
Description
afr Die suigkonsonant moet =)= wees, ook vir Kora, volgens Wuras Vokabular 36. Vgl. HOTT 404. Hiervolgens het ons die wisselvorm van =)=6 = 'eng', naamlik met die velaar, te lees as =f=(k)o, in die pleknaam verander tot (=f=)Kou. Verder soos by dr Van Vreeden. Die graadvierkant is afgelei. Noordoostelik van Niekerkshoop le die plaas Naauwpoort Hay Q. 8-14, westelik van Spioenkop. Koupoort is nie meer naam van 'n plaas nie, volgens die Topo-kadastrale reeks 1966 vel 2922 Prieska, maar die Topografiese kaart 1975 vir die graadvierkant het aan die ingang van die Asbesberge aan sy oostelike hang 'n plek met die naam van 'Koupoort', ook 'n winkel daarop. Dit is ’n plek wat effens meer noordoostelik le as die genoemde Naauwpoort. Blykens die Nederlandse spelling is die naam oud. Daar is dus ’n geografiese affiniteit, ook ’n taalkundige verband. Die moontlikheid bestaan dat Naauwpoort van vandag vroeer ’n ooreenstemmende Khoekhoense naam gehad het, d.w.s. ’n vertaling is. Albei name bestaan nog, maar vir die plaas net die Nederlandse vorm daarvan, vir die poort net die inlandse vorm in sy eerste bestanddeel, nl. Kou-.
page start
777

Item sets