Kourootje

Gruisputs', 'Gruisfontein', 'Klipfontein', 'Kwartswater'. Afleiding soos by Schultze. Op die Topo-kadastrale reeks 1965 vel 2916 Springbok word die plaas nr Nam. Q. 8-4 gespel 'Kourkam', daarop is die 'Kourkammaberge', met landmetersbaken 49. Die plaas het sy naam in 'n verkorte vorm. Die beginpunt sal wel die puts of fontein wees (ǀǀgam- = water), d.w.s. die berg en die plaas het waarskynlik hulle name van die (belangrike) waterplek daar.

About this item

Identifier
1927_SKCPN
Title
Kourootje
Alternative Title
Kourootje
Georeference Sources
K 2917 CD
longitude
17.375
latitude
-29.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1965 vel 2916 Springbok 'Kourootje'.
Description
afr Gruisputs', 'Gruisfontein', 'Klipfontein', 'Kwartswater'. Afleiding soos by Schultze. Op die Topo-kadastrale reeks 1965 vel 2916 Springbok word die plaas nr Nam. Q. 8-4 gespel 'Kourkam', daarop is die 'Kourkammaberge', met landmetersbaken 49. Die plaas het sy naam in 'n verkorte vorm. Die beginpunt sal wel die puts of fontein wees (ǀǀgam- = water), d.w.s. die berg en die plaas het waarskynlik hulle name van die (belangrike) waterplek daar.
page start
778

Item sets