Kouwe

Die bron, 'n uitspanning en ook 'n werf (Veillet), le aan die Chamob of Lowenrivier, en moet nie verwar word met plaas Kowas nr 53 nie, of met die GOBAS verder noord aan die Guachab wat ook -n sytak van die Groot- visrivier is nie, eweneens vloeiende van oos na wes, en eweneens gelee net ten suide van die dorp Keetmanshoop. Hierdie K(h)owas, met lokativerende fern.-uitgang vir bronname, beteken 'bosluis', Nama ^khowas. Kroenlein vertaal die woord met 'rothe Buschlaus' en noem ook die plek in sy voorbeeldsin: 'Lauf morgen friih nach =f= Kowas (am Lowenfluss)...' Hierdie Khowas is nie as plaasnaam bewaar nie, ook nie in vertaling nie.

About this item

Identifier
1937_SKCPN
Title
Kouwe
Alternative Title
Kouwe
Georeference Sources
O 2927 CA
longitude
27.125
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
nou Jammerberg)
Source
afr Stow 1905 Native Races 103 '...the last great Bushman captain of the ’Kou- we, i.e. the Mountain...the present Jammerberg...'
Description
afr Die bron, 'n uitspanning en ook 'n werf (Veillet), le aan die Chamob of Lowenrivier, en moet nie verwar word met plaas Kowas nr 53 nie, of met die GOBAS verder noord aan die Guachab wat ook -n sytak van die Groot- visrivier is nie, eweneens vloeiende van oos na wes, en eweneens gelee net ten suide van die dorp Keetmanshoop. Hierdie K(h)owas, met lokativerende fern.-uitgang vir bronname, beteken 'bosluis', Nama ^khowas. Kroenlein vertaal die woord met 'rothe Buschlaus' en noem ook die plek in sy voorbeeldsin: 'Lauf morgen friih nach =f= Kowas (am Lowenfluss)...' Hierdie Khowas is nie as plaasnaam bewaar nie, ook nie in vertaling nie.
page start
782

Item sets