ǁKhararas

Taalkundig nie oortuigend gemaak nie. Volgens die geskrewe vorm sou mens eerder geneig wees om te dink aan ǀǀkhara-b = spoelgruis, klippies, of miskien beter aan gara = koel, met wisseling fǀǀKharab** 1 g- en k-, so ongeveer 'Koel(te)puts'?

About this item

Identifier
1555_SKCPN
Title
ǁKhararas
Alternative Title
Kararas
Georeference Sources
K 2924 CB
longitude
24.375
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Ramah
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhararas**
ǁKhararas
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV2//4 Okt. 1965 27 'Kararas. Die oorspronklike Koran- nabenaming vir Rama oos van Hopetown...Op 21 1 1876 verklaar Water- boer in die Landhof: ‘I know Ramah since 1824 or 1825 at the time called Kararas...’. Dus Kora (Griekwa) ǀǀara, klippe/klippies; xa, baie; -s (vroulik) - Kararas = baie klippies (gruis)'.
Description
afr Taalkundig nie oortuigend gemaak nie. Volgens die geskrewe vorm sou mens eerder geneig wees om te dink aan ǀǀkhara-b = spoelgruis, klippies, of miskien beter aan gara = koel, met wisseling fǀǀKharab** 1 g- en k-, so ongeveer 'Koel(te)puts'?
page start
647

Item sets