Haukaap

Nama =f=hou-b I =^= hau-b] = 'frischer Mist' (Rust 1960 DNW 44), -xa- is hoeveelheidsuffiks vir 'volop, wel voorsien van', en -s is lokativerend. Ons kon die plek nie situeer nie.

About this item

Identifier
1232_SKCPN
Title
Haukaap
Alternative Title
Haukaap
Georeference Sources
K 2921 CB
longitude
21.375
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding in Hartebeesrivier (ou naam van Sakrivier)
Name in Khoekhoe or Nama
In SWA heet so 'n wegsakkende rivier TSUMIS alwaar. Kenhardt le op die oewer van die Hartebeesrivier wat net wes van Kakamas in die Oranjerivier vloei. Die Hartebees- is eintlik die voortsetting van die Sakrivier na sy versan- ding en herverskyning. Alleen Gordon het o.w. die inlandse naam vir ons bewaar. Die -kaap is 'rivier' in Ou-Kaaps (HOTT 430), in Nama gedevelariseer tot ǃ(k)ab. Dit is moeiliker om met sekerheid die Ou-Kaapse Hau- met moderne Nama te identifiseer, omdat daar heelwat moontlikhede is waar die begrip '(weg)sak, versand' of 'verdwyn' by denkbaar is, want ons gaan van die veronderstelling uit dat, soos Hartebeesrivier, ook Sakrivier ’n vertaling uit Khoekhoens is. Ons ag die volgende moontlik, nl. dat die Hau- verbindbaar is met Nama ǀǀhawu = 'irren.Jrre gehen', of beter, met lhawu = 'weglaufen' (Kr.-R. 1969 NW 164en 171), 'Verdwaal-' of 'Weglooprivier'.
Source
afr Gordon 1779 Kaart AG 7146 'Haukaap of Sak rivier'. Lichtenstein 1803-6 RISA 2 332 'Der Sackrivier, der im Nieuweveldsgebirge entspringt...zerstreut sich in einer sandigen Ebene, so dass man kaum noch eine Spur seines Bettes bemerkt. Jenseits derselben sollen sich seine Wasser wieder sammeln und aufs Neue einen Fluss bilden, der nun aber den Namen Hartebeestrivier fiihrt, und sich als solcher in den Oranjerivier sttirtzt'.
Description
afr Nama =f=hou-b I =^= hau-b] = 'frischer Mist' (Rust 1960 DNW 44), -xa- is hoeveelheidsuffiks vir 'volop, wel voorsien van', en -s is lokativerend. Ons kon die plek nie situeer nie.
page start
536

Item sets