Kangnas, Kanaghas & Goobies

Nie te verwar met KANIBIB, KANIBIS wat ander kodrdinate het nie. Sandneus is ’n alternatiewe naam, na ons meen; Sandneus het in onbruik ge- raak as plaasnaam. Dit geld hier vir Kanebis, plaas nr 5, ten ooste van die Grootvisrivier. Geoordeel na die suigkonsonant kan Hahn vir die betekenis miskien gedink het aan 'Plek (-bes) of bron waar die eland (Ikani) wei/drink'. Die bepaalde vrug waarna mnr Davids verwys, kon ons nie identifiseer nie.

About this item

Identifier
1525_SKCPN
Title
Kangnas, Kanaghas & Goobies
Alternative Title
Kangnas, Kanaghas & Goobies
Georeference Sources
K 2918 CB
longitude
18.375
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kanaghas and Goobies'. Van Niekerk DJ 1973 Boer Vraelys 'Kangnas, plaas, 55 km van Springbok. Beteken 'Plek waar die wild voorgele word’. Die Boesmanjagters het in hierdie nou bergdeurgang agter rotsblokke die wild voorgele wat deur ander lede deur die kloof gejaag is. Segsman P van Heerde'. Kemp S le R 1974 Ingenieurstegnikus Gesprek 'Die Boesmans het op die plaas tussen klowe baie wild geskiet, en toe het hulle die plekkie Kangnas genoem...'
Description
afr Nie te verwar met KANIBIB, KANIBIS wat ander kodrdinate het nie. Sandneus is ’n alternatiewe naam, na ons meen; Sandneus het in onbruik ge- raak as plaasnaam. Dit geld hier vir Kanebis, plaas nr 5, ten ooste van die Grootvisrivier. Geoordeel na die suigkonsonant kan Hahn vir die betekenis miskien gedink het aan 'Plek (-bes) of bron waar die eland (Ikani) wei/drink'. Die bepaalde vrug waarna mnr Davids verwys, kon ons nie identifiseer nie.
page start
636

Item sets