Khoe-ams

Nesbittbad is die huidige Warmbad in SWA. Die eerste lid moet gelees word met nasalering op die -o- en met aksent. Dit is soos Nama ǀǀkhoa-, by bv. ǀǀkhoasa = 'hitzig, heiss, fiebrig...' (Kr.-R. 1969 NW 243), en ǀǀgam(s) = water, hier natuurlik (bad)water, met plekbenoemende -s. 'Warm(bad)water' is die letterlike vertaling. Moet nie verwar word met KOAGAMS nie wat 'n ander plek is.

About this item

Identifier
1708_SKCPN
Title
Khoe-ams
Alternative Title
Khoiams
Georeference Sources
K 2917 DB
longitude
17.875
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Khoe-ams**
Khoe-ams
Source
afr Laidler PW 1927 Man 148 'Pǀkhoi ams, man's mouth, a narrow pass with a small spring only ‘big enough for one man's mouth', near Concordia .
Description
afr Nesbittbad is die huidige Warmbad in SWA. Die eerste lid moet gelees word met nasalering op die -o- en met aksent. Dit is soos Nama ǀǀkhoa-, by bv. ǀǀkhoasa = 'hitzig, heiss, fiebrig...' (Kr.-R. 1969 NW 243), en ǀǀgam(s) = water, hier natuurlik (bad)water, met plekbenoemende -s. 'Warm(bad)water' is die letterlike vertaling. Moet nie verwar word met KOAGAMS nie wat 'n ander plek is.
page start
703

Item sets