Koekus

Blykbaar berus die afleiding van Hop-Brink op een of ander vergissing of mis- verstand as gevolg waarvan prof. Engelbrecht dit nie met bekende Namawoorde kon verbind nie. Kyk onder KAUKAAP (Snyersrivier) vir daar- die komponent, die Ko- vir 'vleis' was algemeen in Ou-Kaaps (Witsen 1697 skryf dit k?oo) en in Kora (by Engelbrecht 1928 xo-b), maar nie meer in Nama nie. Die verhaal is verlore waarop die naamgewing berus. (Vgl. HOTT 502-3 vir 'vleis'). Verwys die 'vleissny' na ’n feestelikheid by die rivier? Ons rekonstrueer die ou naam soos volg: (ǀ)Ko-ǃgao-ǃka-b, die 'Rivier (ǃka-) waar (-b) vleis (ǀko-) gesny (ǃgao-) is'. Met 'Bakoond' het dit in eerste instansie niks te doen nie, ook nie met 'skaap' (Nama gu-) nie. Gelee in dist. Vredendal, naam van ’n sylyn en ’n poskantoor, aan noordelikste elmboog van die Olifantsrivier.

About this item

Identifier
1823_SKCPN
Title
Koekus
Alternative Title
Koekus
Georeference Sources
K 2917 DB
longitude
17.875
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Alexander JE 1836 EDIA / 139 'Five hours (van die Koperbergl brought us to Koe kus, on a river where there was plenty of grass and wood, and 8 hours [reisafstand afgele 24 myl of ongeveer 39 km, kyk 2 276] brought us to Bezondermeid...'
Description
afr Blykbaar berus die afleiding van Hop-Brink op een of ander vergissing of mis- verstand as gevolg waarvan prof. Engelbrecht dit nie met bekende Namawoorde kon verbind nie. Kyk onder KAUKAAP (Snyersrivier) vir daar- die komponent, die Ko- vir 'vleis' was algemeen in Ou-Kaaps (Witsen 1697 skryf dit k?oo) en in Kora (by Engelbrecht 1928 xo-b), maar nie meer in Nama nie. Die verhaal is verlore waarop die naamgewing berus. (Vgl. HOTT 502-3 vir 'vleis'). Verwys die 'vleissny' na ’n feestelikheid by die rivier? Ons rekonstrueer die ou naam soos volg: (ǀ)Ko-ǃgao-ǃka-b, die 'Rivier (ǃka-) waar (-b) vleis (ǀko-) gesny (ǃgao-) is'. Met 'Bakoond' het dit in eerste instansie niks te doen nie, ook nie met 'skaap' (Nama gu-) nie. Gelee in dist. Vredendal, naam van ’n sylyn en ’n poskantoor, aan noordelikste elmboog van die Olifantsrivier.
page start
736

Item sets