Kaiemoes

Geleë net bokant Sendelingsdrif. By Nama kai = gr.oot, ook lang, en dao-s - kloof, poort, weg, dus: 'Groot-' of ook 'Langkloof', 'Langkluft'. Anders is die naam te lees as ǀǀkhae- = sand, en dao-b = pad, weg, dus as 'Sandweg', wat die geval is as KAIDAUS en KAIDOUP dieselfde plek is.

About this item

Identifier
1446_SKCPN
Title
Kaiemoes
Alternative Title
Kaiemoes
Georeference Sources
K 2917 DA
longitude
17.625
latitude
-29.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Brandberg
Source
afr Laidler 1927 Man 149 'Kaie moes, Big Eyes. Near Spektakel, also Keimoes near Upington'.
Description
afr Geleë net bokant Sendelingsdrif. By Nama kai = gr.oot, ook lang, en dao-s - kloof, poort, weg, dus: 'Groot-' of ook 'Langkloof', 'Langkluft'. Anders is die naam te lees as ǀǀkhae- = sand, en dao-b = pad, weg, dus as 'Sandweg', wat die geval is as KAIDAUS en KAIDOUP dieselfde plek is.
page start
609

Item sets