Karamaan (Karamaam)

Die naam kom in die beskrywings en verslae gewoonlik voor in sy vertaalde vorm as Besondermeid: daarvoor kyk KARAKHOIS, TARAKHOIS, en ook in ander spellingvariante, bv. as plaasnaam 'Besonder Maid' op S 2617, dist. Keetmanshoop (volgens Landmeter-generaal 1972 kaart). 'n Motivering van die naam is te lees in PJ Nienaber 1963 SAPW 187.

About this item

Identifier
1552_SKCPN
Title
Karamaan (Karamaam)
Alternative Title
Karamaan (Karamaam)
Georeference Sources
K 2921
longitude
21.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Burger s.j. Geskiedenis 60 'Karamaan = Plek waar koelte te vinde is (kara = koel + ma-am = toelaat)'.
Description
afr Die naam kom in die beskrywings en verslae gewoonlik voor in sy vertaalde vorm as Besondermeid: daarvoor kyk KARAKHOIS, TARAKHOIS, en ook in ander spellingvariante, bv. as plaasnaam 'Besonder Maid' op S 2617, dist. Keetmanshoop (volgens Landmeter-generaal 1972 kaart). 'n Motivering van die naam is te lees in PJ Nienaber 1963 SAPW 187.
page start
647

Item sets