Koegrabie

Die segsman van die PNK het in die lid -gas die Afrikaanse woord -gat gesien. Die verwysing na 'seekoei' is ongetwyfeld juis; in die omgewing le ook die plase Zeekoebaart op 2923 en Zeekoeneus op 2922. Die naam is te verklaar as die 'Plek (-s) waar daar baie (-xa-, Nama vir groot hoeveelheid, in die pleknaam gespel -ga-) seekoeie (Nama ǃkao- in die ekv.) is'. Dr Van Vreeden 1961 Oorsprong 366 het ’n verkeerde uitgangspunt gekies. A1 die plekke le noordwes van Prieska, aan die noordekant van die Oranjerivier, en by of aan die rivier.

About this item

Identifier
1815_SKCPN
Title
Koegrabie
Alternative Title
Koegrabie
Georeference Sources
K 2921
longitude
21.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Veil let s.j. kaart 'Koegrabe'. PNK geen datum 'Koegrabie. Poskantoor en spoorwegstasie. Daar is verskeie vlak putse in die rivier met natuurlike water; die naam is afgelei van die Koranawoord vir ‘vlak puts’.' Opperman PA 1945 TVV 1 108 'Koegrabie = Rooiduine. Hierdie plek is bekend vir sy sandduine'.
Description
afr Die segsman van die PNK het in die lid -gas die Afrikaanse woord -gat gesien. Die verwysing na 'seekoei' is ongetwyfeld juis; in die omgewing le ook die plase Zeekoebaart op 2923 en Zeekoeneus op 2922. Die naam is te verklaar as die 'Plek (-s) waar daar baie (-xa-, Nama vir groot hoeveelheid, in die pleknaam gespel -ga-) seekoeie (Nama ǃkao- in die ekv.) is'. Dr Van Vreeden 1961 Oorsprong 366 het ’n verkeerde uitgangspunt gekies. A1 die plekke le noordwes van Prieska, aan die noordekant van die Oranjerivier, en by of aan die rivier.
page start
733

Item sets