Kou(Berg)

Die -ams is sonder veel twyfel soos Nama am-s = mond(ing) vir ’n opening, hier vir die rivier, en die kou- is wel die kouboom, Pappea schumanniana. Die 'Kouboomrivier'.

About this item

Identifier
1907_SKCPN
Title
Kou(Berg)
Alternative Title
Kou(Berg)
Georeference Sources
K 2919
longitude
19.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Van Heerde P 1965 Skoolhoof Brief [Verskillend verklaar as:] 'Eers Klipberg, toe: Die laaste berg, eindelik: laaste of jongste kind' [Toe het Van Heerde in Bleek-Lloyd se Bushman Folklore 'n 'sleutel' gekry:] 'Hulle gee ǃKhau = 'n soort hagedis. Die IKhau het probeer om oor die sand of duin oor die berg te kom. Toe verloor hy sy stert. Met nog beur verloor hy die tweede deel, die liggaamsdeel. Met nog te beur kan hy met die kop 'n ent verder kom en toe bly die kop ook le. Die drie berge: die Stert, die Liggaam, die Kop. Die oorspronklike naam was Driekoppe'. [Dan is daar 'n bypassende tekening.] Boonzaaier GPL 1973 Boer (rustend) Vraelys 'Kouberg, beteken 'Laaste Namakwalandse berg’. Daarvandaan is dit net Boesmanlandse vlaktes'. Kemp S le R 1974 Ingenieurstegnikus Gesprek 'Kouberg le...ong. 55 km suidoos van Springbok. Kou beteken laaste berg. Die berge hou daar op. Daarvandaan kry jy net Boesmanlandse vlaktes...'
Description
afr Die -ams is sonder veel twyfel soos Nama am-s = mond(ing) vir ’n opening, hier vir die rivier, en die kou- is wel die kouboom, Pappea schumanniana. Die 'Kouboomrivier'.
page start
770

Item sets