ǂŌ-ams

Die suigkonsonant is aangedui, sodat die betekenis dan wel redelik seker is as 'Kalkrivier', by ǃkho- = kalk(bodem/grond) (Kr.-R. 1969 NW 245), en -am- = mond(ing) met oordragtelike toepassing. Indien nie topografies benoem nie, dan wel soos Nama ǃko-am = toestem, dit is 'Rivier waar toegestem is'. Vgl. Kr.-R. 1969 NW 245 kho-am = 'bezeugen, bekraftigen, bestatigen'. Is die ǃKo(a)- te hoor as die wisseluitspraak van ǃgo(a)-, dan is daar weer ander bindinge denkbaar.

About this item

Identifier
1786_SKCPN
Title
ǂŌ-ams
Alternative Title
Koams(Vlei)
Georeference Sources
K 2918
longitude
18.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Ō-ams**
ǂŌ-ams
Source
afr PNK 1950 'Koamsvlei'. Volgens inligting verkry van die eienaar van die plaas (Van den Heever JJ) word vir die posagentskap Soutvlei ’n nuwe naam voorgestel om verwarring te voorkom met 'n ander gelyknamige poskantoor. Dit is die naam van die plaas Koamsvlei.
Description
afr Die suigkonsonant is aangedui, sodat die betekenis dan wel redelik seker is as 'Kalkrivier', by ǃkho- = kalk(bodem/grond) (Kr.-R. 1969 NW 245), en -am- = mond(ing) met oordragtelike toepassing. Indien nie topografies benoem nie, dan wel soos Nama ǃko-am = toestem, dit is 'Rivier waar toegestem is'. Vgl. Kr.-R. 1969 NW 245 kho-am = 'bezeugen, bekraftigen, bestatigen'. Is die ǃKo(a)- te hoor as die wisseluitspraak van ǃgo(a)-, dan is daar weer ander bindinge denkbaar.
page start
722

Item sets