ǃKhoexaǃnaǂkhoexab

Die 'Klein-Auob' is 'n sytak van die Auob, sy alternatiewe naam is die Koaeib wat ten dele, nl. in die hoofbestanddeel van =f=khoa = olifant, voortleef in die vertaling as Olifantsrivier. Die nodige by dr Budack gese. Die ou naam word nog deur 'n plaas gedra, kyk KHOAEIB 2418. Vir ’n wisselspelling kyk QUIEEP, QUIEP, vir wisselvorms kyk KOAB en KOAGAMS

About this item

Identifier
1707_SKCPN
Title
ǃKhoexaǃnaǂkhoexab
Alternative Title
Khochanakoechab
Georeference Sources
K 2918
longitude
18.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhoexaǃna╪khoexab**
ǃKhoexaǃnaǂkhoexab
Source
afr Schultze 1904-5 ANUK 166 ' ǃKxoxaǃna =f=kxoexab, Rastplatz an kleinem Rivierbett ca. j Reitstunde von Narreis entfernt. ‘Das Rivier, reich (-xa) an Seifenbiischen (^kxoe-), in (ǃna) dem es viele Pfeifen (ǃkxo-) gibt’. Vielleicht ist Serpentin in der Nahe'.
Description
afr Die 'Klein-Auob' is 'n sytak van die Auob, sy alternatiewe naam is die Koaeib wat ten dele, nl. in die hoofbestanddeel van =f=khoa = olifant, voortleef in die vertaling as Olifantsrivier. Die nodige by dr Budack gese. Die ou naam word nog deur 'n plaas gedra, kyk KHOAEIB 2418. Vir ’n wisselspelling kyk QUIEEP, QUIEP, vir wisselvorms kyk KOAB en KOAGAMS
page start
703

Item sets