Koams & Zoutvlei, Koams(Bult)

Vollmer gebruik nog die eie stelsel wat twee jaar later deur die van Lepsius vervang is. Sy opgawes te lees as ={= Khoa-ǀǀkams en ǃHoacha-ǃnas. Hy praat uitdruklik van ’n bron 'Olifantwater' in (aan) 'n rivier met dieselfde naam, die 'Olifantsrivier' (by Nama =f=khoa- = olifant, en ǀǀgam- = water, ook rivier). Gewoonlik heet hierdie rivier in Nama KHOAEIB, KOAEIB alwaar. Dit is nie seker of Kroenlein se opgawe op hierdie rivier betrekking het nie. Daar is in elk geval geen plaasnaam in die omgewing van Berseba wat in die plaasnaamlyste aanleiding vir sy opgawe kan gee nie.

About this item

Identifier
1785_SKCPN
Title
Koams & Zoutvlei, Koams(Bult)
Alternative Title
Koams & Zoutvlei, Koams(Bult)
Georeference Sources
K 2918
longitude
18.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Koams'; 'Koams & Zoutvlei'; 'Koamsvley; -bult', almal op K 2918. Afdelingsraad, kaart van Namakwaland, s.j.: 'Koams & Zout vlei no. 59'. aangrensend 'Koams Bult'.
Description
afr Vollmer gebruik nog die eie stelsel wat twee jaar later deur die van Lepsius vervang is. Sy opgawes te lees as ={= Khoa-ǀǀkams en ǃHoacha-ǃnas. Hy praat uitdruklik van ’n bron 'Olifantwater' in (aan) 'n rivier met dieselfde naam, die 'Olifantsrivier' (by Nama =f=khoa- = olifant, en ǀǀgam- = water, ook rivier). Gewoonlik heet hierdie rivier in Nama KHOAEIB, KOAEIB alwaar. Dit is nie seker of Kroenlein se opgawe op hierdie rivier betrekking het nie. Daar is in elk geval geen plaasnaam in die omgewing van Berseba wat in die plaasnaamlyste aanleiding vir sy opgawe kan gee nie.
page start
722

Item sets