Koa(Vallei)

OlifantsklooP’ is 'n bree vertaling van die ou Namanaam, =f=khoa- = olifant, en ǃku-, beter ǃgu- = 'der Spurgang' (Kr.-R. 1969 NW 144), dus meer letterlik 'Olifantspoor, -voetpad', wat hier deur die kloof gegaan het. Die wisseling g- en k- is gewoon (5 A 3). Le oostelik van Gobabis.

About this item

Identifier
1791_SKCPN
Title
Koa(Vallei)
Alternative Title
Koa(Vallei)
Georeference Sources
K 2918/2919
longitude
18.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Brink 1761 VRV 28 24 '...quamen teegens den avond aan gem. Rivier, dewelke wy snel strooment...vonden...' [en dr Mossop in vn. 26 hierby:] 'Ramon's drift, having crossed the...sand valley of the Koa...Koa means Sand-dunes...' Veillet s.j. kaart 'The Koa Vallei', rivier, loop van die ooste en suidooste af in die Brakrivier, suidelike sytak van die Oranje. Mossop 1935 in VRV 15 kaart agterin 'Koa Vallei, ǀgowa = Sand dune' [ ten suide van Pella.1 Forbes 1965 PTSA 86 by reis van Paterson '...across the arid plains surrounding the Koa Valley to the Uplands where Concordia now stands...'
Description
afr OlifantsklooP’ is 'n bree vertaling van die ou Namanaam, =f=khoa- = olifant, en ǃku-, beter ǃgu- = 'der Spurgang' (Kr.-R. 1969 NW 144), dus meer letterlik 'Olifantspoor, -voetpad', wat hier deur die kloof gegaan het. Die wisseling g- en k- is gewoon (5 A 3). Le oostelik van Gobabis.
page start
724

Item sets