Hamgurakxubus

Verskyn nie op kaarte van Alexander, Backhouse, Chase, Richter nie. Breesand is die vertaling van die ou inlandse naam. Nama 4ha(wa) = 'breit, weit', en ǀǀkae-s of -b = 'Flusssand, Bausand' (Rust 1960 DNW 12 en 51), nou ǀǀkhae-. Dr Mossop gebruik die geglottaliseerde uitspraak van 4=ha- met sy 4 a v'r 'breed', en die spirantiese x- teenoor die plosiewe uitspraak van Nama in die tweede lid.

About this item

Identifier
1167_SKCPN
Title
Hamgurakxubus
Alternative Title
Hamgurakxubus
Georeference Sources
K 2917
longitude
17.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Spektakel
Source
afr Schultze 1904-5 ANUK 107 ' ǀ H am gura-1 kxubus, Spektakel, Grundwasserstelle im Biiffelsrivier, ehemalige Kupfermine. An dieser Stelle stiirtzte einst ein Ochsenwagen um und die Frauen fielen kopfuber herunter. Dabei wurden ihre Kleider oder Schurzfelle derart ‘umgekehrt’ (Ikxabu = Ikxubu), dass die kleinen Schamlippen (ǀhamgu) zu sehen waren'.
Description
afr Verskyn nie op kaarte van Alexander, Backhouse, Chase, Richter nie. Breesand is die vertaling van die ou inlandse naam. Nama 4ha(wa) = 'breit, weit', en ǀǀkae-s of -b = 'Flusssand, Bausand' (Rust 1960 DNW 12 en 51), nou ǀǀkhae-. Dr Mossop gebruik die geglottaliseerde uitspraak van 4=ha- met sy 4 a v'r 'breed', en die spirantiese x- teenoor die plosiewe uitspraak van Nama in die tweede lid.
page start
513

Item sets