Hauhoobis

Nama tsao-b = as; -xa- is kwantiteitsuffiks en beteken 'ryk aan'; die -b kan ook lokativeer. Dieselfde verklaring van mnr JWO Olsen 1974 Opsigter Gesprek. Hy maak nog 'n interessante opmerking oor die verskil tussen die Hau- en die Tsau- wat soos volg lui 'Ons se Hauchab, maar die Namas se Tsauchab'. 'Ons' beteken hier die Blankes. Die Hau- is dan 'n minder gewone wisseluitspraak van tsau- vir dieselfde begrip.

About this item

Identifier
1231_SKCPN
Title
Hauhoobis
Alternative Title
Hauhoobis
Georeference Sources
K 2917
longitude
17.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Stryrivier
Source
afr Laidler 1927 Man 150 'Cǀhau hoobis. Blood River. Near Rietkloof. Here the Bush and Nama peoples had a big fight about 140 years ago. There are innumerable graves in the vicinity'.
Description
afr Nama tsao-b = as; -xa- is kwantiteitsuffiks en beteken 'ryk aan'; die -b kan ook lokativeer. Dieselfde verklaring van mnr JWO Olsen 1974 Opsigter Gesprek. Hy maak nog 'n interessante opmerking oor die verskil tussen die Hau- en die Tsau- wat soos volg lui 'Ons se Hauchab, maar die Namas se Tsauchab'. 'Ons' beteken hier die Blankes. Die Hau- is dan 'n minder gewone wisseluitspraak van tsau- vir dieselfde begrip.
page start
536

Item sets