Ikosis

Botha noem aldaar ander wisselvorme van die Boesmanstam, t.w. Obiqua, Hawequas en Ubequas. Die -qua is ’n uitgang wat in Nama ooreenstem met die manlike mv. -gu- plus die -a-objectivi, in Afrikaans geskryf -kwa; die -quas of -kwas het dan ’n dubbele meervoudsuitgang, nl. by die inboorlinge se mv. word dan die Engelse of resp. Afrikaanse mv.-uitgang -s gevoeg. Kyk verder OBIEKWA(BERGE). Terloops kan genoem word dat daar 'n geologiese serie is wat ook die naam dra in die vorm van Ibequa. Hierbo is sprake van ’n rivier wat in die pleknaamlys van die dist. Calvinia gespel word 'Ibequasrivier', asook van 'n plaas Civ. Q.21-25 waardeur die rivier loop, gespel 'Ibequas Rivier', lg. was vroeer 'n inboorlingwerf.

About this item

Identifier
1398_SKCPN
Title
Ikosis
Alternative Title
Ikosis
Georeference Sources
K 2917
longitude
17.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Strauss RG 1973 Onderwyser Vraelys 'Ikosis, plaas, naaste dorp Steinkopf. Beteken 'Vang', omdat die Hottentotte daar gevang was. Segsman pen- sionaris J. Saal'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'Ikosis = ‘Die mooi gevangenisplek': i- bedeutet am Anfang eines Wortes immer ‘hiibsch’, oder ‘schon gefunden'.'
Description
afr Botha noem aldaar ander wisselvorme van die Boesmanstam, t.w. Obiqua, Hawequas en Ubequas. Die -qua is ’n uitgang wat in Nama ooreenstem met die manlike mv. -gu- plus die -a-objectivi, in Afrikaans geskryf -kwa; die -quas of -kwas het dan ’n dubbele meervoudsuitgang, nl. by die inboorlinge se mv. word dan die Engelse of resp. Afrikaanse mv.-uitgang -s gevoeg. Kyk verder OBIEKWA(BERGE). Terloops kan genoem word dat daar 'n geologiese serie is wat ook die naam dra in die vorm van Ibequa. Hierbo is sprake van ’n rivier wat in die pleknaamlys van die dist. Calvinia gespel word 'Ibequasrivier', asook van 'n plaas Civ. Q.21-25 waardeur die rivier loop, gespel 'Ibequas Rivier', lg. was vroeer 'n inboorlingwerf.
page start
595

Item sets