Kamahuys
Die eerste lid, Kamab, is soos Nama gama-b, meestal goma-b, = bees. Die tweede lid, -oos of, soos by mnr Nel -oes, is dan soos Nama ǀǀo-s, gedevelariseer uit Ou-Kaaps 11koo (HOTT 248) = dood. Die -s lokativeer 'n fontein. 'Beesdood'. Dit gaan hier oor plaas Kamaboos Clw. Q.8-2, dist. Vanrhynsdorp. Suidoos van Kamaboos en omtrent 16 km daarvandaan is die plaas Beest Vlakte Vrd. Q. 4-34 op 3018 DD.
About this item
Identifier
1484_SKCPN
Title
Kamahuys
Alternative Title
Kamahuys
Georeference Sources
K 2917
Is Part Of
longitude
17.5
latitude
-29.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Kammarivier
Source
afr
Sensuskaart 1891 'Kamahuys R.'. Veillet s.j. kaart 'Kamahuys', rivier. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kamahuys R.', almal op K 2917.
Description
afr
Die eerste lid, Kamab, is soos Nama gama-b, meestal goma-b, = bees. Die tweede lid, -oos of, soos by mnr Nel -oes, is dan soos Nama ǀǀo-s, gedevelariseer uit Ou-Kaaps 11koo (HOTT 248) = dood. Die -s lokativeer 'n fontein. 'Beesdood'.
Dit gaan hier oor plaas Kamaboos Clw. Q.8-2, dist. Vanrhynsdorp. Suidoos van Kamaboos en omtrent 16 km daarvandaan is die plaas Beest Vlakte Vrd. Q. 4-34 op 3018 DD.
Dit gaan hier oor plaas Kamaboos Clw. Q.8-2, dist. Vanrhynsdorp. Suidoos van Kamaboos en omtrent 16 km daarvandaan is die plaas Beest Vlakte Vrd. Q. 4-34 op 3018 DD.
page start
619