Kaitab

Die verklaring van dr Van Vreeden klink taalkundig nie in orde nie, die van mnr Pienaar gaan uit van wat in Nama kai = groot is, gevolg deur 'n -s (fern, sing.), lokaliseerder van 'n fontein. Die plaas het oorspronklik aan ’n Griekwavrou behoort so ongeveer 1840, volgens mnr Van Schalkwyk berig. Dit gaan hier oor plaas G.W. 22-24, op Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg gespel 'Kais'.

About this item

Identifier
1458_SKCPN
Title
Kaitab
Alternative Title
Kaitab
Georeference Sources
K 2918 AC
longitude
18.125
latitude
-29.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kaitab' aan Kweekspruit, twee plekke. Schultze 1904-5 ANUK 170 'Kaitab, IGaitab, ca. 18 engl. Meilen [29 km] nord- ostlich von Ookiep. Der Ort is nach der Puffotter, Bit is arietans Merrem., (ǃgais), benannt'.
Description
afr Die verklaring van dr Van Vreeden klink taalkundig nie in orde nie, die van mnr Pienaar gaan uit van wat in Nama kai = groot is, gevolg deur 'n -s (fern, sing.), lokaliseerder van 'n fontein. Die plaas het oorspronklik aan ’n Griekwavrou behoort so ongeveer 1840, volgens mnr Van Schalkwyk berig. Dit gaan hier oor plaas G.W. 22-24, op Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg gespel 'Kais'.
page start
612

Item sets