Kaitob

Albei plase, Kais-Noord nr 115, en -Zuid nr 116, dist. Karasburg, le reg oos van Warmbad, en nie ver daarvandaan nie. Die -Zuid kom ook voor as -Slid en, nou soms, as -Suid. Vir afleiding en betekenis kyk die relevante by KHAAIS 2819.

About this item

Identifier
1459_SKCPN
Title
Kaitob
Alternative Title
Kaitob
Georeference Sources
K 2918 AC
longitude
18.125
latitude
-29.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Dixon TF 1974 Hotelbestuurder Pofadder Gesprek 'Die plek se naam, soos die Kleurlinge se, is ǀKaitob. Kaitob beteken 'Gatomhoog'. Die watergaat- jie is so laag, jy moet met jou kop sak en jou stert lig om die water by te kom...'
Description
afr Albei plase, Kais-Noord nr 115, en -Zuid nr 116, dist. Karasburg, le reg oos van Warmbad, en nie ver daarvandaan nie. Die -Zuid kom ook voor as -Slid en, nou soms, as -Suid. Vir afleiding en betekenis kyk die relevante by KHAAIS 2819.
page start
612

Item sets