Kontorogab

In eerste instansie vandag plaas Ken. Q. 6-8, reg oos van Pella, in die distrik Kenhardt, net oor die 160 km noordwes van die dorp. Rusiemaakvloer en -pan waarna mnr Burger verwys, le op 2920 CD, dus 'n goeie afstand van Konko(o)nsies af (die -kop word op die Topo-kadastrale reeks 1967 vel 2818 Warmbad gespel 'Kokoonsieskop', waarskynlik per abuis). Die -s is wel op te vat as lokativerende indeks van die bron/fontein, die 'Pool' (Veillet). Volgens mnr Burger se opgawe is die grondwoord vermoedelik soos Nama =j=g6u = 'gegen einanderlaufen' of met die kop stoot (Kroenlein 1889 Wortschatz 128), waarvan die nasaliteit gerealiseer is as -n-, met verskerping van die g- tot k-. 'Rusiemaakpan'.

About this item

Identifier
1879_SKCPN
Title
Kontorogab
Alternative Title
Kontorogab
Georeference Sources
K 2918 AC
longitude
18.125
latitude
-29.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kontoragab', werf en plaas. Schultze 1904-5 ANUK 170 'ǀKxontorogab, Kontoragab, sudlich von Rooiwater, Sommerregen-Wasserstelle. ‘Wo der ǀkxoni-Vogel, eine Colius- Art, Krieg (torob) fiihrt’.'
Description
afr In eerste instansie vandag plaas Ken. Q. 6-8, reg oos van Pella, in die distrik Kenhardt, net oor die 160 km noordwes van die dorp. Rusiemaakvloer en -pan waarna mnr Burger verwys, le op 2920 CD, dus 'n goeie afstand van Konko(o)nsies af (die -kop word op die Topo-kadastrale reeks 1967 vel 2818 Warmbad gespel 'Kokoonsieskop', waarskynlik per abuis). Die -s is wel op te vat as lokativerende indeks van die bron/fontein, die 'Pool' (Veillet). Volgens mnr Burger se opgawe is die grondwoord vermoedelik soos Nama =j=g6u = 'gegen einanderlaufen' of met die kop stoot (Kroenlein 1889 Wortschatz 128), waarvan die nasaliteit gerealiseer is as -n-, met verskerping van die g- tot k-. 'Rusiemaakpan'.
page start
758

Item sets