eng
The river runs in the Brak River, and on the river is the fountain Sabies 42 km south of Goodhouse, or better, it lies just east of Steinkopf. The -s are ordinary gene sign at Fontinname, as well here. The name did not pass on a farm. We would have genreen that the name comes from the Euclea Pseudelbenus or Swarttebbenhoutboom, in Nama Tsawis, in Afrikaans also Sabbie tree, derived from Khoekhens. But the information that local experts from Garies gave us about their Sabies 3017, let us doubt. They see in their sabies a rapid ruling of 'TSeibie', 'Sebbie-' etc. Their returns correspond to Nama Iglbe- = termite nymphs, which are done to a delicacy and then called 'rice', distinction 'Hottentots price'. To reinforce another fact. Just west of Sabies and Sabies River is the Location Tgy- bid (head), alriae, and which contains this same Nama word igbe- machining to 'rice'). If SABian exchange ruling is here, it has the same meaning. A related possibility, viz. that Sabies is, not from IGLBE-S, but of Fountain and river with this name.
afr
Die rivier loop in die Brakrivier, en aan die rivier is die fontein Sabies 42 km suid van Goodhouse, of beter, dit le net oos van Steinkopf. Die -s is gewone genusteken by fonteinname, soos ook hier. Die naam het nie op ’n plaas oorgegaan nie. Ons sou genreen het dat die naam afkomstig is van die Euclea pseudelbenus of swartebbenhoutboom, in Nama tsawis, in Afrikaans ook sabbieboom, ontleen aan Khoekhoens. Maar die inligting wat die plaaslike kenners uit Garies aan ons verstrek het oor hulle SABIES 3017, laat ons twyfel. Hulle sien in hulle Sabies ‘n wisseluitspraak van 'tseibie', 'sebbie-' ens. Hulle opgawes stem ooreen met Nama Iglbe- = termietenimfe, wat deur hulle tot 'n lekkerny bewerk word en dan genoem word 'rys', onderskeidenderwyse 'hottentotsrys'. Ter versterking kom nog 'n feit by. Net wes van Sabies en Sabiesrivier is die plek TGY- BIE(KOP), alwaar, en wat hierdie selfde Namawoord Iglbe- bevat. Die twee nabymekaarliggende plekke spieel na mekaar toe. Tgybiekop is dan die kop waar daar rvp mierneste is (neste met termietwyfies wat vol eiers is, geskik vir die bewerking tot 'rys'). Indien Sabies wisseluitspraak hier- van is, het dit dieselfde betekenis. 'n Verwante moontlikheid, nl. dat Sabies wisseluitspraak is, nie van Iglbe-s nie, maar van ǃgabe-s, 'n soort kleinerige mier wat laat smiddags swerm soos termiete, het ons uitgewerk onder SABIES 3017 en verwys daarna, nou met die oog op die benaming van die fontein en rivier met hierdie naam.