Kamnap(-Wes)

Oor die betekenis van die ou naam is daar min twyfel waaroor Kleinschmidt en Mossop dieselfde uitspraak gegee het. Dit is die 'Fontein (-s) waar daar water (ǀǀgamma-, in Ou-Kaaps kamma) is'. Pella is vandag die Rooms- Katolieke sendingstasie.

About this item

Identifier
1513_SKCPN
Title
Kamnap(-Wes)
Alternative Title
Kamnap(-Wes)
Georeference Sources
K 2917 BC
Relation
k CHAMOB
longitude
17.625
latitude
-29.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Nelson WA 1973 Boer Vraelys 'Kamnap-Wes, plaas, naaste dorp Springbok. Beteken ‘Waterklip’, uit Kam-nap. Oorlewering'. Roman A 1974 Kantoorjong (Springbok) Gesprek 'Kamnap is 'n plek met baie water'.
Description
afr Oor die betekenis van die ou naam is daar min twyfel waaroor Kleinschmidt en Mossop dieselfde uitspraak gegee het. Dit is die 'Fontein (-s) waar daar water (ǀǀgamma-, in Ou-Kaaps kamma) is'. Pella is vandag die Rooms- Katolieke sendingstasie.
page start
634

Item sets