Harras

Die plek kom op ander kaarte ook voor, in hierdie spelling. Richter, die Missionsdirektor van die Rynse Sendinggenootskap, het hierdie kaart saamgestel oor plekke wat in die sendelingverslae genoem word, bv. deur Knudsen, die broers Hahn en Kleinschmidt. Dit le (in die Karte zur Ueber- sicht 1916 by Moritz se Mitteilungen) op graadvierkant 2716, dus effens wes van Witputs. Vir die betekenis vgl. HEREES of HERIS. Dieselfde woord verskyn as pleknaam in hierdie spelling nog elders, so noem Schultze 1904-5 ANUK 148 'in der Namib hinter Angra Pequena...eine Wasserstelle Haris, zwei Stunden vom Kuikop', en 35 km van Windhoek op weg na Isabis le ook 'n motorbushalte en plaas van die naam. Die betekenis hoef nie altyd dieselfde te wees nie.

About this item

Identifier
1203_SKCPN
Title
Harras
Alternative Title
Harras
Georeference Sources
K 2917 AD/CB
longitude
17.375
latitude
-29.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Schultze 1904-5 ANUK 169 'ǀAras, Harras, schwache Grundwasserstelle beim Strydrivier (^noa-kxaob, westlich vom Schaaprivier). ǀaras = Riss; das Wasser hat sich hier eine Rinne in die Felsen gerissen'.
Description
afr Die plek kom op ander kaarte ook voor, in hierdie spelling. Richter, die Missionsdirektor van die Rynse Sendinggenootskap, het hierdie kaart saamgestel oor plekke wat in die sendelingverslae genoem word, bv. deur Knudsen, die broers Hahn en Kleinschmidt. Dit le (in die Karte zur Ueber- sicht 1916 by Moritz se Mitteilungen) op graadvierkant 2716, dus effens wes van Witputs. Vir die betekenis vgl. HEREES of HERIS. Dieselfde woord verskyn as pleknaam in hierdie spelling nog elders, so noem Schultze 1904-5 ANUK 148 'in der Namib hinter Angra Pequena...eine Wasserstelle Haris, zwei Stunden vom Kuikop', en 35 km van Windhoek op weg na Isabis le ook 'n motorbushalte en plaas van die naam. Die betekenis hoef nie altyd dieselfde te wees nie.
page start
529

Item sets