Keignap

About this item

Identifier
1647_SKCPN
Title
Keignap
Alternative Title
Keignap
Georeference Sources
K 2923 BB
longitude
23.875
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding
Source
afr Jeppe 1878 kaart 'Keignap' [aangehaal deur dr Van Vreeden, hieronder.) Van Vreeden 1965 TVV 2//4 Okt. 1965 32 'Keignap, die voormalige naam van die Klein Rietrivier wat 'n paar myl noord van Schmidtsdrif in die Vaalrivier uitmond...Eers met die uitmeet van plase na die Anneksasie van Griekwaland-Wes is Keignap as Klein Riet op kaarte aangedui om verwar- ring met Rietrivier te voorkom...Jeppe kon nog die verswakte palatale suigkonsonant onderskei as -g-, eintlik 'n ligte -x-. [Afleiding effens hoerop gegee as:] Griekwa kei = groot; =^ab = riet, dus Groot Riet(rivier)'.
page start
681

Item sets