Heigariep

Geen direkte aanduiding van sy betekenis nie. Dit word hier genoem omdat die Namanaam van hierdie belangrike rivier blykbaar toevallig opgeteken is en bewaar behoort te bly. Skead CJ 1973 Gazetteer 147 teken as alternatiewe naam vir Molopo die vorm 'Hygap' op wat by die opgawe van Papst aansluit, na ons meen. Vgl. ook Du Plessis 1973 Ondersoek 280.

About this item

Identifier
1247_SKCPN
Title
Heigariep
Alternative Title
Heigariep
Georeference Sources
K 2923 BA
Relation
k GARIEP
longitude
23.625
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding (ou naam van Benede-Vaalrivier)
Source
afr Gordon 1779 ms 2 15 ''Hey garieb komt 8 schoft verder als de draay van de Garieb aan de linkerhand...De 'Hei Gariep verdeelt sig daar in tween...' Ibid, kaart AG 7146 'Hey Garieb Rivier'. Burehell 1811/ 272 'The name Gariep is applied only to that part of the river below the confluence; while the branch which begins at the place where we were now stationed, is called the Tky-gariep or Ky-gariep, by the natives, and the Vaal Rivier by the Klaarwater Hottentots; which in English may here be rendered by Yellow River...' Thompson 1823 Travels 74 'The English name of this latter branch Iverstaan: ‘Yellow’] is a translation of the original Koranna appellation, Ky Gariep'. Smith 1835 VRV 21 283 'The Corannas call Vaal River hy gariep, hy is Vaal'. Freeman 1849 Tour, op sy landkaart daar 'Ky Gariep, Yellow or Vaal R.'
Description
afr Geen direkte aanduiding van sy betekenis nie. Dit word hier genoem omdat die Namanaam van hierdie belangrike rivier blykbaar toevallig opgeteken is en bewaar behoort te bly. Skead CJ 1973 Gazetteer 147 teken as alternatiewe naam vir Molopo die vorm 'Hygap' op wat by die opgawe van Papst aansluit, na ons meen. Vgl. ook Du Plessis 1973 Ondersoek 280.
page start
542

Item sets