Ka(Boom), Ka(Boomputs), Ka(Kolk)

Nama ǀkhawi-b; wisseluitspraak ǀkhabi-b, of met die velaar geglottaliseer soos by Mossop ǀabi- (HOTT 186-8). Die -s is plekduidend. As bestanddeel van plekname kom die komponent dikwels voor. Daar is volgens die Pleknaamlys twee plase hier genoem Kabis, die een op K 2818 DC, die ander op K 2918 AB, wat op kaarte ook as Kabib verskyn. Kabiskop is 'n koppie, op Veillet se kaart net noord van die plaas, maar kan ook daarop wees.

About this item

Identifier
1431_SKCPN
Title
Ka(Boom), Ka(Boomputs), Ka(Kolk)
Alternative Title
Ka(Boom), Ka(Boomputs), Ka(Kolk)
Georeference Sources
K 2921 BB/2922 AA e.e.
longitude
21.875
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kaboom', so op K 2921 en 2922. Van Vreeden 1965 TVV 21/3 Julie 1965 10 'Kaboom, Noord van Upington; Kaboomputs, Noordwes van Upington. Kora ka, vaalkameelboom (Acacia haematoxylon)'. Ibid. 10 'Kakolk, noord van Upington'.
Description
afr Nama ǀkhawi-b; wisseluitspraak ǀkhabi-b, of met die velaar geglottaliseer soos by Mossop ǀabi- (HOTT 186-8). Die -s is plekduidend. As bestanddeel van plekname kom die komponent dikwels voor. Daar is volgens die Pleknaamlys twee plase hier genoem Kabis, die een op K 2818 DC, die ander op K 2918 AB, wat op kaarte ook as Kabib verskyn. Kabiskop is 'n koppie, op Veillet se kaart net noord van die plaas, maar kan ook daarop wees.
page start
605

Item sets