Kabas

Indien die plaas sy naam van 'n gelykenis met ’n karba gekry het, dan is dit nie Khoekhoens nie. Ons betwyfel dit egter. Kaba plaas nr Uit.Q. 5-74 le aan die Kabaspruit, suidwestelik van die dorp Alexandria. Ons vermoed dat die naam verband hou met Ou-Kaaps kaba = rooi, Nama ǀaba (gedevelariseerde vorm). Ten noorde van die spruit (waarvandaan die plaas sy naam sou gekry het), oorkant die spoorweg, le die plase Roode Wal (Alx. Q. 1-2) en Roodewal (4-5), ou plase, wat moontlik name dra wat uit Khoekhoens vertaal is. Kaba dra ’n onvertaalde naam.

About this item

Identifier
1422_SKCPN
Title
Kabas
Alternative Title
Kabas
Georeference Sources
K 2919 AB
longitude
19.375
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 ms 2 17 '...arriveerden na drie en een half uur rydens aan het drooge Cabas riv. dat hier door de berg in de orange riv: loopt'. Ibid. Landkaart 'Cabas Rivtje'. Campbell 1813 Travels 3e druk 299 '...we reached Kabas Fountain, which lay behind a range of mountains which were in view the whole of the day'. Ibid. 302 '... those [mountains] on the south side [of the Orange River east of Pella] are composed, some of red, others of brown stone...' [in die eerste druk p. 415 gespel 'Kaabas Mountains'.] Thompson 1827 VRV 49 58 'Pella...this missionary station...is placed...under the Carlisle, or Kaabas mountains...' Ibid. 53 '(Kaabas)Poort'. Chase 1843 kaart 'Kaabas Mnts 650 yds'. Veillet s.j. kaart 'Kabas and Nancaip'; 'Kabas Kop'. Mossop 1935 by Wikar se 'Nakouriesberg' in VRV 15 35 'The Kaabas Mountains. (Nama =f=abbas = flat). These extend from Pella southeastward to Pofadder...' Forbes 1965 PTSA 105 'Here [by Commas, ook Cammaas fonteyn, vandag Pella] he IGordon] swung E.S.F. around the mountains and so came to his Cabas Riviertje, probably near the spot now named Kabas 5 miles north of Pofadder'. Van Vreeden 1970 TVV 26/3-4 : 43-4 'Kabas. Nama ^abbas = plat, platvor- mig. Kabasberge kan dan vertolk word as Platberge, en Kabaspoort as die poort in die Kabasberge...'
Description
afr Indien die plaas sy naam van 'n gelykenis met ’n karba gekry het, dan is dit nie Khoekhoens nie. Ons betwyfel dit egter. Kaba plaas nr Uit.Q. 5-74 le aan die Kabaspruit, suidwestelik van die dorp Alexandria. Ons vermoed dat die naam verband hou met Ou-Kaaps kaba = rooi, Nama ǀaba (gedevelariseerde vorm). Ten noorde van die spruit (waarvandaan die plaas sy naam sou gekry het), oorkant die spoorweg, le die plase Roode Wal (Alx. Q. 1-2) en Roodewal (4-5), ou plase, wat moontlik name dra wat uit Khoekhoens vertaal is. Kaba dra ’n onvertaalde naam.
page start
601

Item sets