Koeri(E)S(Berge), (-Kop), (-Rivier)

Mossop 1935 in voetnoot hierby o.a. 'Now Vaalhoek,...lies upon the north bank [van die Oranjerivier] overshadowed by Swartbooisberg. The names Koeninganib or Olievenhoek have disappeared and are unknown locally. Wikar would appear to have intended to write IGomi-=j=gabis (Wild Olive Tree Nook)'. Ons het hier vireers twee punte, nl. 'Olieven' en 'Hoek'. '...Het woord Comma, by ons olyvenhout' is al in 1762 opgeteken (HOTT 405), weer in 1787 as 'comena', in Nama is dit ǃgom-s, en kom in verskeie plekname voor, vgl. o.a. GOMS en ROMS. Wikar se Koenin(g)- is ’n bietjie ver weg hiervandaan. Drie boomname is genoem, 'caree, olieven en rosijn- tjeshout', en ons moet voortgaande met die twee oorblywendes opereer. Die 'caree' is ’n Rhus sp. Ons weet ook die rosyntjiebos is ’n volksnaam van die Rhus undulata (vgl. Smith 1966 CNSAP 582). Die inlandse naam van die R. undulata is die Ikhuni, in Afrikaans die koeniebos, wat duidelik ooreenstem met die Koenie- van die pleknaam. Die tweede lid is die -ngani-b, gelyk te stel met Nama ǃnani-b = 'Bergrand. Berghang' (Rust 1960 DNW 10), of by W Moritz (ms Topnaars) 'die Ecke', wat aansluit by Wikar se -hoek van 'Olievenhoek', asook by die huidige 'Vaalhoek'. Die naam is dan te vertaal as die 'Koenieboshoek' of 'Koeniebosrand'. Die kleurindruk van Vaalhoek is wel afkomstig van die koeniebos. 'The plants form a characteristic feature of some hillsides...The resilient but strong branches were formerly used by the Bushmen for making bows and the fruits are edible' (Smith 463) - ’n baie nut- tige en bruikbare boomstruik.

About this item

Identifier
1828_SKCPN
Title
Koeri(E)S(Berge), (-Kop), (-Rivier)
Alternative Title
Koeri(E)S(Berge), (-Kop), (-Rivier)
Georeference Sources
K 2918 BB en AC
longitude
18.875
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Koeries', 'Kuris Kop'. Opmeting 1965 'Koeriesberge', dist. Springbok [lees: Namakwaland] 16 myl (26 km) noordnoordoos van dorp. Uitgespreek met tongklap voor die K. Gelee op Steinkopf-gebied. [In ’n ander handskrif] 'Khuris = klein veldskilpad'. 'Koeriesrivier'. Rivier. Origens soos vir Koeriesberge. Almal is op gegewe graadvierkant.
Description
afr Mossop 1935 in voetnoot hierby o.a. 'Now Vaalhoek,...lies upon the north bank [van die Oranjerivier] overshadowed by Swartbooisberg. The names Koeninganib or Olievenhoek have disappeared and are unknown locally. Wikar would appear to have intended to write IGomi-=j=gabis (Wild Olive Tree Nook)'. Ons het hier vireers twee punte, nl. 'Olieven' en 'Hoek'. '...Het woord Comma, by ons olyvenhout' is al in 1762 opgeteken (HOTT 405), weer in 1787 as 'comena', in Nama is dit ǃgom-s, en kom in verskeie plekname voor, vgl. o.a. GOMS en ROMS. Wikar se Koenin(g)- is ’n bietjie ver weg hiervandaan. Drie boomname is genoem, 'caree, olieven en rosijn- tjeshout', en ons moet voortgaande met die twee oorblywendes opereer. Die 'caree' is ’n Rhus sp. Ons weet ook die rosyntjiebos is ’n volksnaam van die Rhus undulata (vgl. Smith 1966 CNSAP 582). Die inlandse naam van die R. undulata is die Ikhuni, in Afrikaans die koeniebos, wat duidelik ooreenstem met die Koenie- van die pleknaam. Die tweede lid is die -ngani-b, gelyk te stel met Nama ǃnani-b = 'Bergrand. Berghang' (Rust 1960 DNW 10), of by W Moritz (ms Topnaars) 'die Ecke', wat aansluit by Wikar se -hoek van 'Olievenhoek', asook by die huidige 'Vaalhoek'. Die naam is dan te vertaal as die 'Koenieboshoek' of 'Koeniebosrand'. Die kleurindruk van Vaalhoek is wel afkomstig van die koeniebos. 'The plants form a characteristic feature of some hillsides...The resilient but strong branches were formerly used by the Bushmen for making bows and the fruits are edible' (Smith 463) - ’n baie nut- tige en bruikbare boomstruik.
page start
738

Item sets