Haramoep

Hiervolgens by Nama ǀhara = 'wackeln, nicht fest stehen, lose sitzen (Zahn)'. Kr.-R. 1969 NW 158. Nie duidelik wat die -da- moet aandui nie.

About this item

Identifier
1186_SKCPN
Title
Haramoep
Alternative Title
Haramoep
Georeference Sources
K 2918 BA
longitude
18.625
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr PNK s.j. 'Haramoep, naam van plaas. Volgens een persoon is naam afkomstig van Hott. Gwaramoep wat beteken ‘Die wateroog is uitgegrawe', of‘Ek het die plek gesien waar water gegrawe is’. Volgens ander mag Haramoep afkomstig wees van T’Waramoep wat beteken ‘Ek het ’n braaiding gesien'.' Van Heerde P (Springbok) 1965 Brief 'Die naam van een van die Jonker Afrikaners. Volgens Willem Frederiks kan dit Hara of Nara wees, en dan ontstaan die naam deur die mis wat op die water waai en bly le. Moep is en bly maar water'. Dixon TF 1974 Hotelbestuurder Gesprek 'Die Kleurlinge se ǀǀHaramoep. ǀǀHaramoep meen dis die laaste bietjie water wat uitgeskep word. Daar’s so min, hy moet sit en wag om die laaste druppel te kry. Die -moep is die watergat, dis die oog. ǀǀHara beteken die laaste bietjie'. Roman A 1974 Kantoorjong (Springbok) Gesprek 'Ek dink die betekenis van die Haramoep is mos die wye oog. Mu is oog, hara is wyd'.
Description
afr Hiervolgens by Nama ǀhara = 'wackeln, nicht fest stehen, lose sitzen (Zahn)'. Kr.-R. 1969 NW 158. Nie duidelik wat die -da- moet aandui nie.
page start
523

Item sets