Koeris

Nama ǃuri = wit, die geglotaliseerde vorm van die ouer velere ǃ(k)uri soos in Ou-Kaaps, en Nama ǀǀkae-s [ǀǀkhaes] = 'Flusssand, Bausand' (Rust 1960 DNW 51). Vgl. ook URIGAS wat moontlik dieselfde woord is en soos hier verklaar moet word, en HOTT 186 e.v.

About this item

Identifier
1829_SKCPN
Title
Koeris
Alternative Title
Koeris
Georeference Sources
K 2918 BA
longitude
18.625
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Koeris' [en daarby 'Kuris Kop'.] Van Schalkwyk OT 1974 Medikus Gesprek 'Koeries, dis gebroke veld met wit riwwe in'.
Description
afr Nama ǃuri = wit, die geglotaliseerde vorm van die ouer velere ǃ(k)uri soos in Ou-Kaaps, en Nama ǀǀkae-s [ǀǀkhaes] = 'Flusssand, Bausand' (Rust 1960 DNW 51). Vgl. ook URIGAS wat moontlik dieselfde woord is en soos hier verklaar moet word, en HOTT 186 e.v.
page start
739

Item sets