Kosies, Kosies(Berge)

Kumkum is plaas nr 105, dist. Karasburg. Die plaas het blykbaar twee name, KUMKUM, en, minder bekend, KORKAMS, die 'Namas se Tjoeroe-Tjams', d.i. ǀkuru = suur, en ǀǀgams of ǀǀgami = water. ǀKuru-ǀǀgam-s, wisseluitspraak Korkams, is die 'Fontein (-s) van Brakwater'. Vgl. egter ook KHORKHAM 2720.

About this item

Identifier
1898_SKCPN
Title
Kosies, Kosies(Berge)
Alternative Title
Kosies, Kosies(Berge)
Georeference Sources
K 2917 AB/BA
longitude
17.375
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kosies Bg.' Veillet s.j. kaart 'Savivisses or Kosis Berg', almal op gegewe vierkant. Opmeting s.j. 'Kosiesrivier' op 2817 DC.
Description
afr Kumkum is plaas nr 105, dist. Karasburg. Die plaas het blykbaar twee name, KUMKUM, en, minder bekend, KORKAMS, die 'Namas se Tjoeroe-Tjams', d.i. ǀkuru = suur, en ǀǀgams of ǀǀgami = water. ǀKuru-ǀǀgam-s, wisseluitspraak Korkams, is die 'Fontein (-s) van Brakwater'. Vgl. egter ook KHORKHAM 2720.
page start
766

Item sets