Kudiganoums

Die vorm Kuckaus is volksetimologiese aanpassing in Duits, vir die gewone hoorder verberg dit die feit dat die oorsprong Khoekhoens is, nl. ǀǀKhu-khaus. Baie wil dit verstaan as 'Guck-aus' = Kyk-uit. Ook die Afrikaanse byvorm van 'Kakhuis' is ’n volksetimologiese aanpassing. Die naam bestaan nie meer vir 'n plaas nie; dit was gelee in die omgewing van KUBUB 2616.

About this item

Identifier
1968_SKCPN
Title
Kudiganoums
Alternative Title
Kudiganoums
Georeference Sources
K 2916 BB
longitude
16.875
latitude
-29.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sensuskaart 1891 M3/I718 'Tk. Kudiganoums or Wilde Als Rand', net noord van Port Nolloth, ’n berg.
Description
afr Die vorm Kuckaus is volksetimologiese aanpassing in Duits, vir die gewone hoorder verberg dit die feit dat die oorsprong Khoekhoens is, nl. ǀǀKhu-khaus. Baie wil dit verstaan as 'Guck-aus' = Kyk-uit. Ook die Afrikaanse byvorm van 'Kakhuis' is ’n volksetimologiese aanpassing. Die naam bestaan nie meer vir 'n plaas nie; dit was gelee in die omgewing van KUBUB 2616.
page start
794

Item sets