ǁKhūǁgami

Aan die suidwestelike kant van die Augrabiesval. Oor die betekenis word geen aanduiding gegee nie, maar gelet op die rooierige geaardheid van die bodem, soos ook in die naamgewing hier weerspieel word, bv. in 'Rooipad', kan mens in die lid -kaba- moontlik die woord vir 'rooi' sien, in Nama ǃaba of ǃawa, gedevelariseer uit die ouer Ikaba. Verder wil ons nie nou gaan nie.

About this item

Identifier
1818_SKCPN
Title
ǁKhūǁgami
Alternative Title
Koekama
Georeference Sources
K 2823 CD/DC
longitude
23.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhūǀǀgami**
ǁKhūǁgami
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Koekama or Doom Font. Post Office'. Van Vreeden 1961 Oorsprong 382 'Koekama, 24 km oos van Griekwastad, plaas. ’n Letterlike vertaling van Koekama = Doringfontein, die naam van die aangrensende plaas.,.ǀǀkhub = doringboom; ǀǀgami = fontein...'
Description
afr Aan die suidwestelike kant van die Augrabiesval. Oor die betekenis word geen aanduiding gegee nie, maar gelet op die rooierige geaardheid van die bodem, soos ook in die naamgewing hier weerspieel word, bv. in 'Rooipad', kan mens in die lid -kaba- moontlik die woord vir 'rooi' sien, in Nama ǃaba of ǃawa, gedevelariseer uit die ouer Ikaba. Verder wil ons nie nou gaan nie.
page start
734

Item sets