Harankiep, Harankoep

Dikwels gedokumenteer. Die inlandse naam is geleidelik verdring deur Ramansdrif. Soos Nama ǀǀharagas = 'das Gackelhuhn' (Kr.-R. 1969 NW 162), reeds opgeteken in 1780-83 (HOTT 354), duidelik klanknabootsend van die roep van die Otis afroides of witvlerkkorhaan (Roberts nr 226); Schultze noem die wisseluitspraak xaratsi-ǀǀgas (ANUK 587) en Rust 1960 24 xartsi-ǀǀga- ǀǀgas, Alexander met anlautende k-, sodat k-, h- en x anlautend mekaar afwissel. Die lid -xa- by Flahn en ander is hier nie hoeveelheidsuffiks nie.

About this item

Identifier
1187_SKCPN
Title
Harankiep, Harankoep
Alternative Title
Harankiep, Harankoep
Georeference Sources
K 2823 CD
longitude
23.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam vir plaas Spoedaan
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV 21/4 26 ' Harankiep, Harankoep. Oos van Griekwastad. Die huidige plaas Spoedaan. Griekwa. Harankoep, ook vroeer (1811) bekend as Spuigslang. Griekwa/Nama ǀiri-oab, spoegslang, word harankoep, word harankiep'.
Description
afr Dikwels gedokumenteer. Die inlandse naam is geleidelik verdring deur Ramansdrif. Soos Nama ǀǀharagas = 'das Gackelhuhn' (Kr.-R. 1969 NW 162), reeds opgeteken in 1780-83 (HOTT 354), duidelik klanknabootsend van die roep van die Otis afroides of witvlerkkorhaan (Roberts nr 226); Schultze noem die wisseluitspraak xaratsi-ǀǀgas (ANUK 587) en Rust 1960 24 xartsi-ǀǀga- ǀǀgas, Alexander met anlautende k-, sodat k-, h- en x anlautend mekaar afwissel. Die lid -xa- by Flahn en ander is hier nie hoeveelheidsuffiks nie.
page start
524

Item sets