Housjop

Pönnighaus 1931 Joernaal 6 31 beskryf die soorte en gee die botaniese naam aan as Boscia Pechuelii O. Ktze. Oor die afleiding is die nodige deur Schultze gese. Die plek beteken dan 'Witgatboomputs'. Dit kom voor op die kaart by Wikar VRV /5, agterin, as Houniam, sonder die lokatiewe -s, insgelyks as Huniam sonder ’n -s vir die ou DSWA-Adressbucher voor 1915, k HUNIAMS. Kyk ook NONIKAM. Houniams is vandag plaas nr Nam.Q.6-14, dist. Namakwaland.

About this item

Identifier
1349_SKCPN
Title
Housjop
Alternative Title
Housjop
Georeference Sources
K 2823 CD
Relation
k HAUUIS
longitude
23.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Patrysfontein
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV 2//4 26 'Housjop. Histories. Die plaas suid van Griekwastad bekend as Patrysfontein...(is) 'n vertaling van Housjop. Griekwa ǀhous, patrys; lab, fontein...'
Description
afr Pönnighaus 1931 Joernaal 6 31 beskryf die soorte en gee die botaniese naam aan as Boscia Pechuelii O. Ktze. Oor die afleiding is die nodige deur Schultze gese. Die plek beteken dan 'Witgatboomputs'. Dit kom voor op die kaart by Wikar VRV /5, agterin, as Houniam, sonder die lokatiewe -s, insgelyks as Huniam sonder ’n -s vir die ou DSWA-Adressbucher voor 1915, k HUNIAMS. Kyk ook NONIKAM. Houniams is vandag plaas nr Nam.Q.6-14, dist. Namakwaland.
page start
574

Item sets