Koms, Koums Kyk Ook Heigums En Khomuis

In Hahn se tyd 'n fontein waar daar uitgespan/afgesaal is; die -s is lokatiefindeks by fonteinname, blykbaar ook hier. Nou is dit die naam van plaas nr 129, dist. Mariental, noord van Stampriet. Die suigkonsonante gee die betekeniskanse goed aan, nl. soos Nama ǀǀkhom-s = 'der Igel' (Kr.-R. 1969 NW 244, by ǀǀkhom = inwikkel, nl. in sy penne), 'Ystervarkfontein'. Dit sal dan se dat die diertjie daar voorgekom het, of dat 'n voorval met ’n ystervark daar plaasgevind het.

About this item

Identifier
1866_SKCPN
Title
Koms, Koums Kyk Ook Heigums En Khomuis
Alternative Title
Koms, Koums Kyk Ook Heigums En Khomuis
Georeference Sources
K 2820 DD
Relation
kyk ook HEIGUMS en RHOMUIS
longitude
20.875
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 32 ' ...getrokken na Gouns alwaar de Zandveltsvolk...was'. Veillet s.j. kaart 'Korns', en 'Korns Berg'.Mossop 1935 in voetnoot nr 22 in VRV 15 o.a. 'Koums, near the Orange River and Little Hartebeest R. junction...It is the site of a small and picturesque waterfall...The name is derived from ǀGoub (boiling) and refers to the water below the falls. It has been corrupted by Europeans and ‘Basters’ to Koums and even Korns (basin)'. Hough JJA 1973 Boer Vraelys 'Korns (Tjums), tjoems uitgespreek. Plaas. Naaste dorp Keimoes, poskantoor Neilersdrif. Grens aan Oranjerivier waaruit oewers besproei word. Beteken ‘Skraapklip’. So genoem omdat hier ’n soort gruisklip in die rantjies is waarmee die Koranas hulle skaapvelle uitgeskraap het as hulle dit gebrei het, naamlik aan die vleiskant. Verklaring van my skoonvader verneem; hy is reeds oorlede'. Segsman woon op die plaas sedert sy geboorte in 1895.
Description
afr In Hahn se tyd 'n fontein waar daar uitgespan/afgesaal is; die -s is lokatiefindeks by fonteinname, blykbaar ook hier. Nou is dit die naam van plaas nr 129, dist. Mariental, noord van Stampriet. Die suigkonsonante gee die betekeniskanse goed aan, nl. soos Nama ǀǀkhom-s = 'der Igel' (Kr.-R. 1969 NW 244, by ǀǀkhom = inwikkel, nl. in sy penne), 'Ystervarkfontein'. Dit sal dan se dat die diertjie daar voorgekom het, of dat 'n voorval met ’n ystervark daar plaasgevind het.
page start
753

Item sets