Koms(Berg)

Soos Nama ǀǀkhom = 'auskratzen' (Kr.-R. 1969 NW 244). Die -s is dan ook lokatief. Sowel taalkundig as na inhoud bevredig die verklaring van Houeh. Mossop het geprobeer om die naam in verband met die waterval se onderstroom te bring, maar alleen die feit dat hy met sy afleiding die -n- van Wikar of die -m- van tans nie kan verantwoord nie, is al taalkundig ’n beswaar. Korns is dan die 'Plek (-s) waar (die velle) geskraap word (ǀǀkhom)', of die 'Skraapplek', die klippe daarvoor is voorradig. Die algemene uitspraak ('tjoems') beliggaam die suigkonsonant van vroeer. Dit geld hier plaas Korns nr Ken. Q. 1-28 en daarop Komsberg, albei K 2820 DD, dist. Gordonia.

About this item

Identifier
1868_SKCPN
Title
Koms(Berg)
Alternative Title
Koms(Berg)
Georeference Sources
K 2820 DD
longitude
20.875
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Korns Berg'. Opmeting s.j. blad Narries 'Komsberg, originally Kom se Berg, now called Komsberg'.
Description
afr Soos Nama ǀǀkhom = 'auskratzen' (Kr.-R. 1969 NW 244). Die -s is dan ook lokatief. Sowel taalkundig as na inhoud bevredig die verklaring van Houeh. Mossop het geprobeer om die naam in verband met die waterval se onderstroom te bring, maar alleen die feit dat hy met sy afleiding die -n- van Wikar of die -m- van tans nie kan verantwoord nie, is al taalkundig ’n beswaar. Korns is dan die 'Plek (-s) waar (die velle) geskraap word (ǀǀkhom)', of die 'Skraapplek', die klippe daarvoor is voorradig. Die algemene uitspraak ('tjoems') beliggaam die suigkonsonant van vroeer. Dit geld hier plaas Korns nr Ken. Q. 1-28 en daarop Komsberg, albei K 2820 DD, dist. Gordonia.
page start
754

Item sets