Kakamas, Takemas

About this item

Identifier
1468_SKCPN
Title
Kakamas, Takemas
Alternative Title
Kakamas, Takemas
Georeference Sources
K 2820 DC
longitude
20.625
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 ms 2 47 '...arriveerden aan een plaats die onse toenema takemas hiete...De rivier was hier als de maas by Mastrigt breed, en liep egaal en diep'. Ibid, kaart AG 7146 'Takemas'. Himmin 1944 Koningsbode Kersnommer 16 [aangehaal uit art. Van Vreeden TVV 14/4 Mei 1958 29:] ''Daar is twee Koranna-uitsprake vir die woord Kakamas. Die een beteken: slegte weiveld, die ander: kwaai stormende koei. Albei betekenisse word deur omstandighede onderskryf, want die weivelde oor die Kakamas-plaas...is maar swak. Die kwaai-stormende- koei-betekenis word gestaaf deur die feit dat by Kakamasdrif beeste altyd deur die rivier geja is en dat sommige van hulle nie deur die water wou gaan nie maar uitgespring het'. Opperman 1945 TVV 1 108 'Kakamas. Suiping: is die NederduitsGereformeerde Kerk se Nedersetting aan die Oranjerivier'. Van Vreeden 1958 [soos by Himmin hierbo] 29 'Kakamas...Daar bestaan nie minder dan vier verskillende verklarings...nie, nl. Suiping, Die-plek-van- rooi-klei, Slegte-weiveld en Die-kwaai-stormende-koei...M.i. is die afleiding van Kakamas dan Nama: ǀkha, om te weier; gomas, koei, dus Kha- gomas Idaaruit] Kakamas, die koei wat weier [word] die kwaai stormende koei'. Nienaber PJ 1963 SAPW 256 'Kakamas is die spelling van die Hottentotnaam 4=Gamagas ( 4=gama = bruin); dit het betrekking op die rooi klei in die om- trek, waarmee die meide hulle gesigte smeer'.
page start
614

Item sets