ǀKhuwub

Die -p (d.i. -b, ml. ekv.) is die lokativeerder van ’n berg. Kyk verder by KABIB(RIVIER). Die berg le ten noorde van Rehoboth. 'n Moontlikheid om nie uit die oog te verloor nie, is dat die naam kan beteken 'Hoogte', by Nama ǀgawi = 'hoch' (Rust 1960 DNW 32) plus plekbenoemende suffiks.

About this item

Identifier
1430_SKCPN
Title
ǀKhuwub
Alternative Title
Kaboep(Rivier)
Georeference Sources
K 2819 CD
longitude
19.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhuwub
Source
afr Du Plessis 1973 Ondersoek 239 'Kaboep is ’n vervorming van die Hottentot vir erdvark...in Nama ǀ/c/ǃMww-6...Kaboeprivier is ’n hibridiese naam wat in Afrikaans Erdvarkrivier lui...so genoem omdat die rotse 'n mens laat dink aan 'n erdvark wat sy gat agter horn toegrawe - eers is dit nou, maar later word dit wyer'.
Description
afr Die -p (d.i. -b, ml. ekv.) is die lokativeerder van ’n berg. Kyk verder by KABIB(RIVIER). Die berg le ten noorde van Rehoboth. 'n Moontlikheid om nie uit die oog te verloor nie, is dat die naam kan beteken 'Hoogte', by Nama ǀgawi = 'hoch' (Rust 1960 DNW 32) plus plekbenoemende suffiks.
page start
604

Item sets