Honceib

Voeg by 'Homtini Heights'. Die eerste lid is (om aan te sluit by 'precipitous ravines') moontlik te verklaar soos Nama ǃhom-i = berg, of, om aan te sluit by 'difficult', soos Nama ǃgom, = swaar, met die normale wisseling van h- en g-, vgl. 5 C 4. Die tweede lid ontwyk ons nog, miskien soos Nama dani = dra, die geheel dan IGomdani, Oos-Kaaps Homtini, vir 'Swaardra' (nl. oor die afgrondelike 'pas'), vandaar dan 'Passage'. Op die oog af sou ons wou vertaal het met 'Bergheuning', by IHomi- (berg) en -tini (heuning in Ou-Kaaps).

About this item

Identifier
1322_SKCPN
Title
Honceib
Alternative Title
Honceib
Georeference Sources
K 2819 CD/2919 AB
longitude
19.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
nou Nongcaip/Nonkaip
Source
afr Gordon 1779 ms 2 22 'deese uitspan plaats hieten onse einiquas hone eib...' Ibid. aid. 77 '...Hone eip'. Kaart AG 7146 'Honceib'. Mossop 1935 VRV 15 kaart agterin 'Noncaip'.
Description
afr Voeg by 'Homtini Heights'. Die eerste lid is (om aan te sluit by 'precipitous ravines') moontlik te verklaar soos Nama ǃhom-i = berg, of, om aan te sluit by 'difficult', soos Nama ǃgom, = swaar, met die normale wisseling van h- en g-, vgl. 5 C 4. Die tweede lid ontwyk ons nog, miskien soos Nama dani = dra, die geheel dan IGomdani, Oos-Kaaps Homtini, vir 'Swaardra' (nl. oor die afgrondelike 'pas'), vandaar dan 'Passage'. Op die oog af sou ons wou vertaal het met 'Bergheuning', by IHomi- (berg) en -tini (heuning in Ou-Kaaps).
page start
568

Item sets